Die taal Afrikaans is een van die elf amptelike tale van Suid-Afrika en word deur omtrent 6 miljoen persone as 'n eerste taal gebruik. Die taal het grootliks sy wortels in sewentiende-eeuse Nederlands, maar is deur talle ander tale beïnvloed, soos Engels, Maleisies, Duits, Portugees, Arabies, Swahili, Xhosa, Zoeloe, Sotho en ander Afrika-tale.
9/7/2005 3:28:27 PM
9/7/2005 3:31:35 PM
diplomatic impwnity
9/7/2005 3:36:02 PM